莲都区委常委会召开扩大会议 传达学习习近平总书记在十九届中央政治局第四次集体学习时的重要讲话精神
Hebreeus ????? Iwriet | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [(?)iv??it] – [(?)iv??it] | |
Gepraat in: | ![]() ![]() | |
Gebied: | Wes-Asi? | |
Totale sprekers: | 9,3 miljoen (waarvan 5,4 miljoen moedertaalsprekers in Israel) 8,3 miljoen (eerste of tweede taal in Israel)[1] | |
Rang: | 77 | |
Taalfamilie: | Afro-Asiaties Semities Wes-Semities Hebreeus | |
Skrifstelsel: | Hebreeuse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ![]() | |
Gereguleer deur: | Akademie van die Hebreeuse taal ??????? ????? ?????? (HaAkademía laLasjon ha'Iwriet) | |
Taalbedreigingstatus | ||
![]() Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | he
| |
ISO 639-2: | heb
| |
ISO 639-3: | heb
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Hebreeus (?????, Iwriet, [?iv??it], Semitiese taal wat deur baie Jode in Israel as moedertaal gebesig word. Hebreeus word in die Hebreeuse alfabet geskryf. Hebreeus is saam met Arabies die amptelike taal van Israel.
of [?iv??it] ) is 'n

>50% Hebreeussprekend
25%–50% Hebreeussprekend
<25% Hebreeussprekend
Hebreeus is die liturgiese taal van Juda?sme en byna elke Jood het ten minste 'n basiese kennis van Hebreeus en kan die Hebreeuse alfabet lees. Juda?sme se heilige skrifte die Tanag (die Ou Testament vir Christene, insluitende die Tora, die Pentateug vir Christene) en die Talmoed (bestaande uit Misjna en Ghemara) is hoofsaaklik in Hebreeus geskryf.
Bybelse Hebreeus, kan minstens in Oud-Hebreeus, Middel-Hebreeus en Laat-Hebreeus onderverdeel word. Verdere ontwikkelinge van die Hebreeuse taal is Rabbynse Hebreeus, wat bekend is vir heelwat Arama?smes (Aramese leenwoorde), Middeleeuse Hebreeus en Moderne Hebreeus. Laasgenoemde het opgebloei met die opkoms van die moderne Staat Israel. Buite Israel word soms na Moderne Hebreeus as "Iwriet" (of "Ivrit") verwys, wat niks anders is nie as die Hebreeuse woord vir "Hebreeus".
Galery
[wysig | wysig bron]-
Die Hebreeuse alfabet ge?nterpreteer in die konteks van die Dawidster
-
Israeliese padtekens met Hebreeus, Arabies en Engels op
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Hebrew" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 16 Mei 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hebreeus.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Hebreeus.
- (en) "Hebrew language". Encyclop?dia Britannica. Besoek op 16 Mei 2019.