北京今年招募千名文保志愿者 长城是巡视重点
百度 它提醒你,你是一名党员,要时刻注意自己的身份,强化党员意识,严格自身要求;对领导干部来说,它在提醒你,要增强党内同志间的平等意识,坚持民主集中制,自觉地约束权力,规范权力的运行。
Baltimore ![]() | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Stigting | 17de eeu |
Deelstaat | ![]() |
Bynaam | Charm City |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 238,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2020) | 585 708 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 526/vk km |
Etniese groepe: | |
- Swart | 64,34% |
- Wit | 31,63% |
- Asiate | 1,53% |
Tydsone | EST (UTC-5) |
- Somertyd | EST (UTC-4) |
Burgemeester (party) | Bernard C. ?Jack? Young (D) |
Amptelike webwerf | Baltimore (en) |
Baltimore is die grootste stad in die ooste van die Verenigde State van Amerika in die deelstaat van Maryland en is ongeveer 56 km noordoos van Washington D.C.. Die stad is gele? by die monding van die Patapscorivier in Chesapeakebaai. Die stad het 'n bevolking van 585 708 in 2020 gehad. Die hawe van Baltimore is een van die bedrywigstes in die VSA.[1]
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die eerste persone het hulle in 1729 hier gevestig toe die nedersetting gevorm is en is vernoem na Charles Calvert, die 5de Graaf Baltimore. Op daardie stadium was graaf Baltimore die goewerneur van Maryland. Die dorp het floreer as 'n hawestad en het in 1799 stadstatus verwerf. Gedurende die Amerikaanse Rewolusie het die Kontinentale Kongres uit Philadelphia gevlug en hulle vergaderings in Baltimore gehou. Tydens die Amerikaanse Burgeroorlog het Baltimore die kant van die Gekonfedereerde State gekies.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 532.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Musea