云南脱逃死缓毒贩之兄:黄德军辍学后开始学坏
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Blanke Suid-Afrikaners)
Wit Suid-Afrikaners | |
---|---|
![]() 'n Wit familie in Suid-Afrika | |
Totale bevolking: | ![]() 7,3% van Suid-Afrika se bevolking[1] |
Belangrike bevolkings in: | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Taal: | Afrikaans (61%), Engels (33%), ander (6%) |
Geloofsoortuiging: | Christendom (87%), Ate?sme (9%), Juda?sme (1%), ander (3%) |
Verwante etniese groepe: | Afrikaners, Engelse, bruin mense, Nederlanders, Duitsers, Franse, Portugese, Italianers |

██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% | ██ 60–80% ██ 80–100% |

██ <1 /km2 ██ 1–3 /km2 ██ 3–10 /km2 ██ 10–30 /km2 ██ 30–100 /km2 | ██ 100–300 /km2 ██ 300–1000 /km2 ██ 1000–3000 /km2 ██ >3000 /km2 |
Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid wit Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Census 2022: Statistical Release" (PDF). statssa.gov.za. 10 Oktober 2023. p. 6. Besoek op 12 Oktober 2023.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wit Suid-Afrikaners.
- (en) 2001 Digitala Sensus Atlas Geargiveer 12 Desember 2005 op Wayback Machine
Etniese groepe in Suid-Afrika | ![]() |
||
---|---|---|---|
Afrikaners ? Anglo-Afrikane ? Asiate ? Griekwas ? Kaapse Maleiers ? Khoisan ? Kleurlinge ? Ndebeles ? Noord-Sotho's ? Suid-Sotho's ? Swazi's ? Tsongas ? Tswanas ? Vendas ? Xhosas ? Zoeloes |